Vier Vuurpyle van Moorreesburg Skiet na Goud!
Ouers wag nou op finale uitslae vir Boland Atletiek Vier jong atlete van Laurie Hugo Primêr, Moorreesburg, het verlede week die baan aan die brand gehardloop toe hulle goud verower het in die dogters o/10 aflos tydens hul sone-atletiekbyeenkoms. Foto verskaf – ouers gee toestemming vir plasing. Alnique Klaase Brenneke Koopman Elesckia van de Ross … Read more