Wanneer Verkeerde Rolmodelle

Vir ‘n kind soos sukses begin Lyk Ons lees dikwels stories oor jongmense wat geld kry en dit onmiddellik spandeer om ander te beïndruk.Maar miskien moet ons vra:  Waar leer ons kinders wat sukses is? In te veel van ons gemeenskappe begin ons sien hoe jongmense sekere gedrag bewonder omdat dit vir hulle soos “status” … Read more

West Coast Youth Rugby 7’s Festival

Bring nuwe Dimensie na Jeugsport 29 Augustus 2026 | West Coast Die West Coast Youth Rugby 7’s Festival is gereed om op Saterdag 29 Augustus 2026 ’n nuwe dimensie tot jeugsport aan die Weskus te bring, met rugby, netbal en individuele vaardigheidskompetisies wat jong sportlui die geleentheid bied om hul talent ten toon te stel.Die … Read more