KAN SPORT DIE WESKUS SE JEUG RED?

 In baie klein dorpe van die Weskus Distrik speel dieselfde prentjie hom daagliks af. Tieners staan soggens laat op sonder planne vir die dag – party het reeds die skool verlaat. Ander probeer nog rigting vind in moeilike omstandighede waar werk skaars is, ouers swaarkry, en negatiewe invloede al sterker raak. Wat daagliks waargeneem kan … Read more

Open Letter to the Minister of Sport, Arts and Culture

Honorable Minister Gayton McKenzie Minister of Sport, Arts and Culture Republic of South Africa Date: 28 May 2026 Dear Minister McKenzie: For the past three years, we at WC Sports Solutions (WCSS)  have consistently written to the Sports Office in Vredenburg requesting financial assistance to uplift rural children and youth through sport. To date, none … Read more

Jong leier van Aurora Inspireer deur Musiek, Diens en Passie

Skrywer – Jacolene Essien AURORA:- In ’n tyd waar jongmense dikwels onderskat word, wys Jade Hofmeester dat ouderdom geen beperking is wanneer dit kom by leierskap, passie en die vermoë om ’n verskil te maak nie. Jade, wat as speelgoedambassadeur by haar skool dien,  staan reeds bekend vir sy liefde vir musiek, dans en drama … Read more