Julies Transport O/19 Rugby & Netbal 7’s Toernooi
Bring nuwe hoop vir Weskus-jeug HOPEFIELD:- West Coast Sports Solutions (WCSS) NPC nooi rugby – en netbalklubs, skole, gemeenskapsorganisasies en afrigters regoor die Weskusdistrik uit om hul O/19-spanne gereed te kry vir die Julies Transport O/19 Rugby & Netbal 7’s Toernooi, wat op Saterdag 19 September 2026 op die Ronnie Louw Sportgronde in Hopefield plaasvind. … Read more