Wanneer Gaan diè Gemeenskap Besef
“Jy bly op die verkeerde dorp” Ek sit vandag terug en dink aan woorde wat oor die jare soos skadu’s agter my aanloop. Woorde wat nie hard geskree is nie, maar sag gesê, en juis daarom die diepste sny. “Jy bly op die verkeerde dorp.” Dit is woorde wat meer as een keer na my … Read more