Groot Dankie van West Coast Sports Solutions NPO
Die bestuur van “West Coast Sports Solutions NPO” (WCSS) van Hopefield wil vandag opreg dankie sê aan “Karen Baynes Reynolds” eienaar van die pragtige gastehuis “50 on Vic” in Hopefield. Sy het ons organisasie self genader met die wonderlike voorstel om kinders van 5 tot 15 jaar oor drie dae in haar swembad te bederf. … Read more